Slowenië


Republika Slovenija


Vlag van Slowenië

Volkslied: Zdravljica

Lêer:SVN highlighted map.png

Amptelike taal Sloweens
Hoofstad Ljubljana
Regeringstelsel Republiek
Religie Rooms-Katoliek (84%)
Oppervlakte
– % water
20 151 km²
0,6%
Bevolking
Digtheid:
2,0 miljoen
100/km²
Geldeenheid Euro (EUR)
Tydsone UTC +1
Nasionale feesdag 25 Junie (Onafhanklikheidsdag)
Web | Kode | Tel. .si | SVN | 386

Die Republiek van Slowenië (Sloweens: Republika Slovenija) is 'n land in die suidelike Sentraal-Europa. Dit word in die weste begrens deur Italië, in die suide deur die Adriatiese See, Kroasië in die suide en ooste, Hongarye in die noordooste en Oostenryk in die noorde.

Tot by sy onafhanklikheid in 1991 vorm Slowenië 'n deelstaat van Joegoslawië. Op 1 Mei 2004 word dit 'n lidstaat van die Europese Unie. Die land is ook 'n lid van die Europese Raad, NAVO en het 'n waarnemende status in die gemeenskap van Franstalige state, La Francophonie.

Die land is die welvarendste en mees ontwikkelde van alle voormalige Joegoslawiese deelstate.

Eksterne skakels

Toerisme

Commons
Multimedia oor hierdie onderwerp is te vinde op Wikimedia Commons onder die titel:






stock | retire | vm
Why are we here?
All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License
This page is cache of Wikipedia. History