Pieter Willem Botha


Pieter Willem Botha

Ampstermyn
1984 – 1989
Voorafgegaan deur Marais Viljoen (nie-uitvoerende Staatspresident)
Opgevolg deur Frederik Willem de Klerk

Ampstermyn
1978 – 1984
Voorafgegaan deur John Vorster
Opgevolg deur Amp afgeskaf
Ampstermyn
1978 – 1984

Gebore 12 Januarie 1916
Paul Roux Oranje Vrystaat
Sterfte 31 Oktober, 2006, ouderdom 90
Wildernis Wes-Kaap
Politieke party Nasionale Party

Pieter Willem Botha, P.W. of Die Groot Krokodil (Paul Roux (Vrystaat) 12 Januarie 1916 - Wildernis naby George, 31 Oktober 2006) was van 1978 tot 1984 Eerste Minister en van 1984 tot 1989 Staatspresident van Suid-Afrika. Van 1978 tot 1989 was hy ook leier van die Nasionale Party.

Pieter Willem Botha is op die ouderdom van 90 in sy huis Die Anker oorlede.

Eksterne skakels

Vooraf gegaan deur:
John Vorster
Eerste Minister van Suid-Afrika
1978–1984
Opgevolg deur:
amp afgeskaf
Vooraf gegaan deur:
Marais Viljoen (nie-uitvoerend)
President van Suid-Afrika
1984–1989
Opgevolg deur:
Frederik Willem de Klerk
Presidente van Suid-Afrika
 1961-1994  seremonieel: Charles Robberts Swart | Jozua François Naudé (waarnemend) | Jacobus Johannes Fouché | Nicolaas Johannes Diederichs | Marais Viljoen (waarnemend) | John Vorster | Marais Viljoen | uitvoerend: Pieter Willem Botha | Frederik Willem de Klerk
 1994–  Nelson Mandela | Thabo Mbeki | Kgalema Motlanthe | Jacob Zuma






stock | retire | vm
Why are we here?
All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License
This page is cache of Wikipedia. History