| Engels (English) | |
|---|---|
| Gesproke in: | Verenigde Koninkryk, Verenigde State, Suid-Afrika en 102 ander lande |
| Eerste-taalsprekers: | 402 miljoen |
| Tweede-taalsprekers: | moontlik 350 – 1 000 miljoen |
| Rang: | 3 |
| Genetiese klassifikasie: |
Indo-Europees |
| Amptelike status | |
| Amptelike taal van: | sien onder |
| Beheer deur: | Geen, alhoewel die OED belangrik is |
| Taalkodes | |
| ISO 639-1: | en |
| ISO 639-2: | eng |
| SIL: | ENG |
Engels is 'n Wes-Germaanse taal wat vanuit Engeland ontwikkel het. Dit is die derde mees algemene "eerste" taal (inheemse sprekers), met omtrent 402 miljoen mense in 2002. Engels het lingua franca-status in baie dele van die wêreld, as gevolg van die militêre, ekonomiese, wetenskaplike, politieke en kulturele invloed van die Verenigde Koninkryk en later die Verenigde State. Waar moontlik word omtrent alle studente wêreldwyd verplig om 'n bietjie Engels te leer, en kennis van Engels is feitlik 'n voorvereiste om te kan werk in vele velde en beroepe. Die meeste hoër akademiese inrigtings, byvoorbeeld, vereis 'n basiese vlak van Engels.
| Indo-Europese tale: Germaanse tale | ||
|---|---|---|
| Noord-Germaanse tale: | ||
| Deens | Faroëes | Nynorsk en Bokmål (Noors) | Yslands | Sweeds | ||
| Wes-Germaanse tale: | ||
| Afrikaans | Duits | Engels | Fries | Jiddisj | Luxemburgs | Nederlands | Nedersaksies | Skots | ||
| Oos-Germaanse tale: | ||
| Boergondies | Goties | Vandaals | ||
stock | retire | vm
Why are we here?
All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License
This page is cache of Wikipedia. History