ATP is die afkorting van adenosien trifosfaat. Dit is 'n molekule met 'n hoë energie verbinding tussen die tweede en derde organiese fosfaat groepe wat gebreek kan word om energie te verskaf. Die molekuul is die eenheid van energie wat alle lewende organismes op aarde gebruik om energie tussen verskillende biochemiese reaksies oor te dra.
stock | retire | vm
Why are we here?
All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License
This page is cache of Wikipedia. History