2001
Kalenders |
|
|
2001 was die Verenigde Nasies se internasionale jaar van die vrywilliger.
Gebeure
Geboortes
Sterftes
- 12 Januarie - William Hewlett, medestigter van Hewlett-Packard.
- 16 Januarie - Laurent-Desire Kabila, president van die Demokratiese Republiek van die Kongo; in 'n sluipmoordaanval.
- 31 Januarie - Gordon R. Dickson, skrywer.
- 7 Februarie - Anne Morrow Lindbergh, skrywer, vlieënier.
- 18 Februarie - Balthus, skilder.
- 18 Februarie - Dale Earnhardt, renjaer.
- 25 Februarie - Donald Bradman, krieketspeler.
- 14 April - Hiroshi Teshigahara, regisseur (g. 28 Januarie 1927).
- 15 April - Joey Ramone, sanger.
- 11 Mei - Douglas Adams, skrywer.
- 28 Mei - Francisco Varela, bioloog en filosoof.
- 11 Junie - Timothy McVeigh, die Oklohoma-stadbomsteller, word tereggestel.
- 21 Junie - John Lee Hooker, musikant.
- 28 Junie - Jack Lemmon, akteur.
- 28 Junie - Mortimer Adler, filosoof.
- 28 Junie - Jim Ellis, co-vervaardiger van Usenet.
- 28 Junie - Joan Sims, aktrise.
- 29 Julie - Henryk Jablonski, president van Pole.
- 1 Augustus - Poul Anderson, skrywer.
- 6 Augustus - Jorge Amado, skrywer.
- 20 Augustus - Fred Hoyle, sterrekundige en skrywer.
- 2 September - Chris Barnard, hartchirurg; aan asma.
- 9 September - Ahmad Shah Massoud, militêre bevelvoerder van die Noordelike Alliansie in Afghanistan.
- 22 September - Isaac Stern, musikant.
- 29 September - George Harrison, musikant.
- 15 November - Jan Rabie, Afrikaanse skrywer.
- Fisika: Eric A. Cornell, Wolfgang Ketterle, Carl E Wieman.
- Chemie: William S. Knowles, Ryoji Noyori, K. Barry Sharpless.
- Geneeskunde: Leland H. Hartwell, R. Timothy Hunt, Paul M. Nurse.
- Letterkunde: V.S. Naipaul.
- Vrede: Verenigde Nasies, Kofi Annan.
- Ekonomie: George A. Akerlof, A. Michael Spence, Joseph E. Stiglitz.
stock | retire | vm
Why are we here?
All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License
This page is cache of Wikipedia. History