1999


1999

| 19de eeu | ◄ 20ste eeu ► | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1994 | 1995 | 1996 | 1997 | 1998 | ◄ 1999 ► | 2000 | 2001 | 2002 | 2003 | 2004 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis
Beeld:Calendar-nl.png Kalenders
Gregoriaanse kalender 1999
MCMXCIX
Ab urbe condita 2752
Armeense kalender 1448

ԹՎ ՌՆԽԸ

Sjinese kalender 4695 – 4696

乙寅 – 丙卯

Ethiopiese kalender 1991 –1992
Hebreeuse kalender 5759 – 5760
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2054 – 2055
- Shaka Samvat 1921 – 1922
- Kali Yuga 5100 – 5101
Irannese kalender 1377 –1378
Islamitiese kalender 1420 –1420

Gebeure

  • 1 Januarie - Die Euro-geldeenheid word ingebruikgeneem.
  • Die Duitse parlement keer terug na Berlyn.
  • 5 April - Twee Libiese verdagtes van die Pan Am-ontploffing in 1988, word oorhandig vir 'n verhoor in Nederland.
  • 14 Desember - Onderhandelaars van die Verenigde State en Duitsland kom ooreen om 'n fonds van 5.2 miljard Amerikaanse dollar daar te stel vir Nazi-era slawe en dwangarbeiders.
  • 19 Desember - Oorlewendes van modderstortings en vloede in Venezuela wat toe reeds meer as 5, 000 lewens geëis het, steier deur die strate.
  • 28 Desember - Saparmurat Niyazov word as lewenslange president geproklameer in Turkmenistan.

Geboortes

Sterftes







stock | retire | vm
Why are we here?
All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License
This page is cache of Wikipedia. History